Skip to product information
Lappies Strooi Kussing
AALWYN
R 680.00 ZAR
Sale price
R 680.00 ZAR
Regular price
Ons Lappies Strooi Kussings het ontstaan uit die oorskiet linne en katoen van ons produkte en is sorgsaam aanmekaar gestik om 'n kleurblok-collage te skep. Elke kussing het 'n duursame katoen agterkant met 'n stewige ritssluiter vir gemaklike hantering.
Aangesien elke kussing met die hand gemaak word, verkoop ons dit as unieke pare.
Produk Besonderhede
- Word as 'n paar verkoop
- Kombinasie van 100% Linne en Katoen
- Handgemaak in Kaapstad, Suid-Afrika
- Duursame metaal ritssluiter
Sorg & Onderhoud
- 40° masjien was met soortgelyke kleure
- Moenie blyk nie
- Medium hitte stryk met stoom